Monthly Archives: September 2011

Search Terms for 7 days ending 2011-09-16

Dit verbaas my elke week as ek na die search terms kyk, dat tiete heelwat van die search terms opvat – nie dat ek al pic’s van tiete opgesit het nie, or eintlik daaroor geskryf het nie, maar vir een … Continue reading

Posted in Hoof Moer | Tagged | Lewer kommentaar

Audioboo – Maak n boek van jou blog

Net so n vinnige 5 min se audio, ……. want ek was lus om oor iets te praat.

Posted in Hoof Moer | Tagged , , | 2 Kommentaar

Maak n boek van jou Blog posts

Ja, ek weet dit klink nie lekker nie, maar dis n moerde skerp idea indeed. Kaan kyk na die ouens by Feed Fabrik (link hier) se idea. Ek het nog nie die fynskrif gelees nie, maar dis beslis iets waarna … Continue reading

Posted in Hoof Moer | Tagged , | Lewer kommentaar

Search Terms for 7 days ending 2011-09-09 (Summarized)

Hier staan ons al weer op die einde van nog n week, en amper die begin van n nuwe een !! Rugby het vandag begin, so vir die volgende maand en n bietjie gaan daar nie baie “spaar tyd” wees … Continue reading

Posted in Hoof Moer | Tagged , , | 3 Kommentaar

Fly like a butterfly – sting like a poes klap !

Ek is nou lekker moerig op die oomblik vir n besigheid hier onder ons, of eerder die fokkers se alarm. Gisteraand (of oggend), 2 am, het hulle alrm afgegaan, en dis een van daai alarm wat klink en voel asof … Continue reading

Posted in Hoof Moer | Tagged , | Lewer kommentaar

Search Terms for 7 days ending 2011-09-02 (Summarized)

Ek het nie verlede week hierby uitgekom nie, maak ek hoop die hospitaal storie het daarvoor opgemaak !! Kom ons kyk hoe lyk die week (se wenners) pornnou – soos in porn nou (ek kan nie wag nie) of moet … Continue reading

Posted in Hoof Moer | Tagged | Lewer kommentaar